Modulekode | KRM 706 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In psigokriminologie word aandag gegee aan psigologiese versteurings wat óf tot die pleeg van misdaad kan aanleiding gee óf ook as misdade geklassifiseer word deur die regstelsel en afwykende gedrag wat die gevolg is van die blootstelling aan misdaad. Spesifieke temas waaraan aandag gegee word, sluit die volgende in: verweer en strafregtelike aanspreeklikheid ten opsigte van geestesversteurings, persoonlikheidsversteurings, selfmoord, seksuele misdrywe en substansiemisbruik. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App